Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 2:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die leiers het nie geweet waar ek heengegaan het en wat ek doen nie; want ek het tot nog toe die Jode en die priesters en die edeles en die leiers en die ander wat die werk moes doen, niks te kenne gegee nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 2

Kyk Nehemía 2:16 in konteks