Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 12:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op dié dag is manne aangestel oor die kamers vir die voorrade, die offergawes, die eerstelinge en die tiendes, om daarin die wetlike aandele volgens die landerye van die stede vir die priesters en die Leviete te versamel; want Juda was bly oor die priesters en die Leviete wat in die diens gestaan het.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 12

Kyk Nehemía 12:44 in konteks