Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 12:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN by die inwyding van die muur van Jerusalem is die Leviete uit al hulle woonplekke gesoek, om hulle na Jerusalem te bring ten einde die inwyding te hou met vreugde en dankliedere en met gesang, simbale, harpe en siters.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 12

Kyk Nehemía 12:27 in konteks