Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 12:12-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. En in die dae van Jójakim was die priesterlike familiehoofde: van Serája, Merája; van Jeremia, Hanánja;

13. van Esra, Mesúllam; van Amárja, Jóhanan;

14. van Mallugi, Jónatan; van Sebánja, Josef;

15. van Harim, Adna; van Mérajot, Hélkai;

16. van Iddo, Sagaría; van Gínneton, Mesúllam;

17. van Abía, Sigri; van Mínjamin, van Moádja, Píltai;

18. van Bilga, Sámmua; van Semája, Jónatan;

19. en van Jójarib, Máttenai; van Jedája, Ussi;

20. van Sállai, Kállai; van Amok, Heber;

21. van Hilkía, Hasábja; van Jedája, Netáneël.

22. Wat die Leviete betref — in die dae van Éljasib, Jójada en Jóhanan en Jaddúa is die familiehoofde opgeskrywe, en die priesters tot aan die regering van Daríus, die Pers.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 12