Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda: Atája, die seun van Ussía, die seun van Sagaría, die seun van Amárja, die seun van Sefátja, die seun van Mehaláleël, van die seuns van Peres;

Lees volledige hoofstuk Nehemía 11

Kyk Nehemía 11:4 in konteks