Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 11

Kyk Nehemía 11:1 in konteks