Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ruiters op ’n galop en geglinster van swaarde en geblits van spiese! En ’n menigte wat verslaan is, en hope dooies en geen einde aan die lyke nie — ’n mens struikel oor hulle lyke!

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:3 in konteks