Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Al is hulle ook in volle krag en só groot in getal, tog sal hulle net só afgemaai word en vergaan. (Ek het jou verneder, Ek sal jou nie meer verneder nie;

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:12 in konteks