Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sal die Here ’n welbehae hê in duisende ramme en tienduisende strome van olie? Sal ek my eersgeborene gee vir my oortreding, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel?

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:7 in konteks