Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:12-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. En Ek sal uit jou midde uitroei jou gesnede beelde en jou klippilare, sodat jy jou nie meer voor die werk van jou hande sal neerbuig nie.

13. En Ek sal uit jou midde uitruk jou heilige boomstamme en jou stede verwoes.

14. En Ek sal in toorn en grimmigheid wraak neem op die nasies wat nie geluister het nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 5