Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal Ek die wat kreupel was, tot ’n oorblyfsel maak en wat ver verwyder was, tot ’n magtige nasie. En die Here sal koning wees oor hulle op die berg Sion, van nou af tot in ewigheid.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:7 in konteks