Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Krimp inmekaar en bring voort, o dogter van Sion, soos een wat baar! Want nou sal jy die stad verlaat en op die veld gaan woon; en jy sal in Babel aankom — dáár sal jy gered word, dáár sal die Here jou verlos uit die hand van jou vyande.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:10 in konteks