Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy hoofde spreek vonnisse uit vir ’n geskenk, en sy priesters gee onderrig vir loon, en sy profete is waarsêers vir geld. Nogtans steun hulle op die Here en sê: Is die Here nie in ons midde nie? Geen onheil sal ons wedervaar nie!

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:11 in konteks