Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 3:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal tot julle nader om strafgerig te hou, en Ek sal ’n haastige getuie wees teen die towenaars en teen die egbrekers en teen die meinediges en teen die wat die dagloner in sy loon, die weduwee en die wees verdruk; en teen die wat die vreemdeling wegstoot en My nie vrees nie, sê die Here van die leërskare.

Lees volledige hoofstuk Maleági 3

Kyk Maleági 3:5 in konteks