Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sal sit: ’n smelter en reiniger van silwer, en Hy sal die seuns van Levi reinig en hulle louter soos goud en soos silwer, sodat hulle aan die Here in geregtigheid ’n offer sal bring.

Lees volledige hoofstuk Maleági 3

Kyk Maleági 3:3 in konteks