Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om my Naam eer te bewys nie, sê die Here van die leërskare, dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seëninge in ’n vloek verander; ja, Ek het dit alreeds vervloek, omdat julle niks ter harte neem nie.

Lees volledige hoofstuk Maleági 2

Kyk Maleági 2:2 in konteks