Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JULLE vermoei die Here met julle woorde. Nogtans vra julle: Waarmee vermoei ons Hom? Deurdat julle sê: Elkeen wat kwaad doen, is goed in die oë van die Here, en in hulle het Hy ’n behae; of waar is anders die God van die reg?

Lees volledige hoofstuk Maleági 2

Kyk Maleági 2:17 in konteks