Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En boonop doen julle dít: julle bedek die altaar van die Here met trane, met geween en versugting, omdat Hy Hom nie meer wend na die offer nie en dit van julle hand nie aanneem as welgevallig nie.

Lees volledige hoofstuk Maleági 2

Kyk Maleági 2:13 in konteks