Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle ’n blinde dier bring om te offer, is dit geen kwaad nie! En as julle ’n lam of ’n siek dier bring, is dit geen kwaad nie! Bring dit tog vir jou goewerneur! Sal hy ’n welgevalle aan jou hê of jou goedgesind wees? sê die Here van die leërskare.

Lees volledige hoofstuk Maleági 1

Kyk Maleági 1:8 in konteks