Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Seun eer die vader, en ’n kneg sy heer. As Ek dan ’n Vader is, waar is my eer? En as Ek ’n Heer is, waar is die vrees vir My? sê die Here van die leërskare aan julle, o priesters, wat my Naam verag! Maar julle sê: Waardeur het ons u Naam verag?

Lees volledige hoofstuk Maleági 1

Kyk Maleági 1:6 in konteks