Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vervloek is ook die bedrieër wat, terwyl daar onder sy kleinvee ’n manlike dier is, ’n gelofte doen en tog iets wat vermink is, aan die Here offer; want Ek is ’n groot Koning, sê die Here van die leërskare, en my Naam is gedug onder die heidene.

Lees volledige hoofstuk Maleági 1

Kyk Maleági 1:14 in konteks