Ou Testament

Nuwe Testament

Maleági 1:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want van die opgang van die son tot sy ondergang toe is my Naam groot onder die heidene; en in elke plek word tot eer van my Naam reukwerk gebring en ’n rein offer; want my Naam is groot onder die heidene, sê die Here van die leërskare.

Lees volledige hoofstuk Maleági 1

Kyk Maleági 1:11 in konteks