Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

vuur het van die aangesig van die Here uitgegaan en op die altaar die brandoffer en die stukke vet verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle gejuig en op hulle aangesig geval.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 9

Kyk Levítikus 9:24 in konteks