Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy hom die rok aangetrek en hom met die gordel gegord en hom die mantel aangetrek; ook het hy hom die skouerkleed aangetrek en hom gegord met die band van die skouerkleed en daarmee hom die skouerkleed omgebind.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:7 in konteks