Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook mag julle sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie tot op die dag dat die dae van julle wyding verby is; want sewe dae lank moet julle wyding duur.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:33 in konteks