Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Moses dit uit hulle hande geneem en dit op die altaar, bo op die brandoffer, aan die brand gesteek; ’n wydingsoffer was dit as lieflike geur, ’n vuuroffer aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:28 in konteks