Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moses het ook die seuns van Aäron laat nader kom en van die bloed aan hulle regteroorlel en aan die duim van hulle regterhand en aan die groottoon van hulle regtervoet gestryk; daarna het Moses die orige bloed rondom teen die altaar uitgegooi.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:24 in konteks