Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar die binnegoed en die pote het hy met water gewas, en Moses het die hele ram op die altaar aan die brand gesteek; dit was ’n brandoffer as lieflike geur, ’n vuuroffer was dit aan die Here, soos die Here Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:21 in konteks