Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het Moses die seuns van Aäron laat nader kom en hulle die rokke aangetrek en hulle gegord met ’n gordel en hulle die musse omgebind soos die Here Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:13 in konteks