Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die offer wat hy bring, ’n gelofte of vrywillige offer is, moet dit geëet word op die dag as hy sy offer bring; en op die volgende dag, dan kan geëet word wat daarvan oorbly.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 7

Kyk Levítikus 7:16 in konteks