Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 5:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die ander een moet hy as brandoffer volgens voorskrif berei. So moet die priester dan vir hom versoening doen weens die sonde wat hy gedoen het, en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 5

Kyk Levítikus 5:10 in konteks