Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 4:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en al die vet moet hy wegneem soos die vet van die dankofferlam weggeneem word, en die priester moet dit op die altaar oor die vuuroffers van die Here aan die brand steek. So moet die priester dan vir hom versoening doen vir die sonde wat hy gedoen het, en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 4

Kyk Levítikus 4:35 in konteks