Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 4:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en al die vet moet hy wegneem soos die vet van die dankoffer af weggeneem is, en die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as lieflike geur vir die Here. So moet die priester dan vir hom versoening doen, en dit sal hom vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 4

Kyk Levítikus 4:31 in konteks