Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 4:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet die priester van die bloed van die sondoffer met sy vinger neem en dit aan die horings van die brandofferaltaar stryk; maar die orige bloed moet hy aan die onderkant van die brandofferaltaar uitgiet.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 4

Kyk Levítikus 4:25 in konteks