Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 27:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar is dit van ’n onrein dier, dan moet hy dit na jou skatting loskoop en die vyfde deel daarvan byvoeg; en as dit nie gelos word nie, moet dit na jou skatting verkoop word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 27

Kyk Levítikus 27:27 in konteks