Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 26:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sal Ek vrede gee in die land, sodat julle sal lê en rus sonder dat iemand julle skrikmaak; en Ek sal die wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard sal deur julle land trek nie.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 26

Kyk Levítikus 26:6 in konteks