Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 26:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JULLE mag vir julle geen afgode maak nie; en ’n gesnede beeld of ’n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en ’n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 26

Kyk Levítikus 26:1 in konteks