Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 24:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit moet aan Aäron en sy seuns toekom: hulle moet dit in ’n heilige plek eet; want as iets hoogheiligs behoort dit aan hom uit die vuuroffers van die Here — ’n ewige insetting.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 24

Kyk Levítikus 24:9 in konteks