Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 23:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die feestye van die Here wat julle moet uitroep as heilige vierdae om aan die Here ’n vuuroffer te bring: ’n brandoffer en spysoffer, ’n slagoffer en drankoffers soos vir elke dag voorgeskrywe;

Lees volledige hoofstuk Levítikus 23

Kyk Levítikus 23:37 in konteks