Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 23:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle die opbrings van jul land oes, moet jy die kant van jou land as jy oes nie heeltemal afoes en die are wat val, nie versamel nie. Vir die arme en die vreemdeling moet jy dit laat oorbly. Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 23

Kyk Levítikus 23:22 in konteks