Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 22:31-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

31. Hou dan my gebooie en doen dit. Ek is die Here.

32. En ontheilig my heilige Naam nie, sodat Ek geheilig kan word onder die kinders van Israel. Ek is die Here wat julle heilig,

33. wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle ’n God te wees. Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 22