Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en uit die hand van ’n uitlander mag julle van al hierdie diere aan julle God geen spys bring nie, want hulle verminking is aan hulle, ’n liggaamsgebrek is aan hulle: hulle sal vir julle nie met welgevalle aangeneem word nie.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 22

Kyk Levítikus 22:25 in konteks