Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 22:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees met die heilige gawes van die kinders van Israel — wat hulle aan My heilig — sodat hulle my heilige Naam nie ontheilig nie. Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 22

Kyk Levítikus 22:2 in konteks