Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 21:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geen man uit die nageslag van Aäron, die priester, aan wie ’n liggaamsgebrek is, mag nader kom om die vuuroffers van die Here te offer nie. ’n Liggaamsgebrek is aan hom; hy mag nie nader kom om die spys van sy God te offer nie.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 21

Kyk Levítikus 21:21 in konteks