Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer, sal Ek my aangesig teen dié persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 20

Kyk Levítikus 20:6 in konteks