Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 20:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as daar in ’n man of vrou ’n gees van ’n afgestorwene is of ’n gees wat waarsê, moet hulle sekerlik gedood word. Hulle moet gestenig word. Hulle bloedskuld is op hulle.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 20

Kyk Levítikus 20:27 in konteks