Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n man sy suster neem, sy vader se dogter of sy moeder se dogter, en hy haar skaamte sien en sy sy skaamte sien, is dit ’n skande. Daarom moet hulle voor die oë van die kinders van hulle volk uitgeroei word. Hy het die skaamte van sy suster ontbloot; hy moet sy ongeregtigheid dra.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 20

Kyk Levítikus 20:17 in konteks