Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy moet dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan ’n handvol neem, van die fynmeel met die olie, met al die wierook wat daarby behoort; en hy moet dit as die gedenkoffer op die altaar aan die brand steek, ’n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 2

Kyk Levítikus 2:2 in konteks