Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 19:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle in die land inkom en allerhande vrugtebome plant, moet julle hulle vrugte as verbode beskou; drie jaar lank moet hulle vir julle verbode wees; daar mag nie van geëet word nie.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 19

Kyk Levítikus 19:23 in konteks