Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 19:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n man vleeslike gemeenskap het met ’n vrou wat ’n slavin is, vir ’n ander man bestemd, sonder dat sy ooit losgekoop of vryheid aan haar gegee is, dan moet daar bestraffing plaasvind. Hulle mag nie gedood word nie, want sy was nie vrygelaat nie.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 19

Kyk Levítikus 19:20 in konteks